mari hanekom's profileAntoinette Erasmus's profile

Direct Mail Campaign

Die gegewe opdrag handel oor n direkte pos veldtog vir First Ascent slaapsakke. Die veldtog bestaan uit 4 fases. 
In fase een word die teikenmark bewus gemaak van pasprobleme en dat hulle 'n behoefte het aan die perfekte pas. 'n Koevert word uitgedeel wat die teikenmark na fase 2 naamlik die sosiale media blad neem.  

Fase 3 bestaan uit 'n uitnodiging vir die geleentheid, asook items wat nodig is om saam te neem na die geleentheid, naamlik 'n promosie-t-hemp, sokkies vir buitelugaktiwiteite, ' slaapmasker, 'n servet, 'n mes en vurk, sout en peper vir die 'potjiekos'. 
Fase vier is waar die geleentheid plaasvind. By die geleentheid vind aktiwiteite plaas en 'n koevert word uitgedeel waar Jannie en Sannie gebou kan word en hierdie keer perfek in hul slaapsak kan pas. 'n Geskenkbewys ter waarde van 50% afslag op First Ascent slaapsakke word ook by die geleentheid verkry. 
Direct Mail Campaign
Published:

Direct Mail Campaign

Published: