• Add to Collection
  • Tools Used
  • About

    About

    Mooi van Binne ’n Verrassende voorbladgesig via ’n soekende lens. Is jou gesig goed genoeg vir ’n tydskrifvoorblad? Dié wat nee sê, gaan verkee… Read More
    Mooi van Binne ’n Verrassende voorbladgesig via ’n soekende lens. Is jou gesig goed genoeg vir ’n tydskrifvoorblad? Dié wat nee sê, gaan verkeerd bewys word deur ons span fotograwe. Die resultate is verstommend – veral vir ons eens skeptiese deelnemers. Ons Ontmoet vir Esta, en wat dink jy van Mooi van binne-ster Esta se nuwe voorkoms? Read Less
    Published:
 
THE BEGINNING/ DIE BEGIN 
 Esta Photographer's Choice / Esta Fotograaf keuse
 
For our Photographer's choice session we decided to photograph Esta in softer and more feminine colours and we also added a floral crown. We wanted to enchance her natural beauty. Esta likes to take part in pageant competitions and won the price for 1st Princess. We used that concept of a princess, but wanted to use that idea in a more natural way.
 
/ Ons as fotograwe se keuse met Esta was om haar af te neem in 'n mooi lang rok met blomme in die hare. Die idee was dat ons haar meer natuurlike kant uit wou uitbring deur gebruik te maak van 'n blomkroon en sagter kleure. Esta hou van prinsesse en neem gereeld deel aan skoonheidskompetisies. Ons het daardie konsep gebruik van 'n prinses, maar 'n natuurlike soort prinses. 
 
 
Esta Vulnerable / Esta Broos
 
Esta mentioned to us that her all time favourite colour is red. The vulnerable session is about the subject showing more of themselves and who they are to the camera. This session is more about the beauty from within and how that beauty radiates to the outside.
 
/ Esta het genoem vir ons dat haar gunsteling kleur rooi is. Oor dit Esta se gunsteling kleur is het ons daai idee ingewerk by haar Broos sessie. Broos is waar die persoon meer van hulself wys en deel met die kamera. Dis daardie innerlike skoonheid wat uitstraal na buite toe.
Esta Fantasy / Esta Fantasie
 
Esta's fantasy session was about how she wanted to be portrayed as. She mentioned to us before the session that she really likes princesses and Barbies. So we also took the concept of her winning the 1st Princess and using her crown/tiara in her photos. This concept stands is in juxtaposition with the Photographer's choice. This was more of a surreal setting than a natural setting
 
/ Esta se fantasie was waarvan sy gehou het en hoe sy wou gehad het ons moes haar uitbeeld. Sy het voor haar sessie genoem dat sy baie van prinsesse en Barbies hou. Toe het ons ook dieselfde konsep gevat van haar wat die 1ste Prinses gewen het deur om van haar gewende kroon gebruik te maak. Hierdie konsep staan in jukstaposisie met die Fotograaf se keuse. Hierdie was meer opgestel om as 'n onwerklike fantasie as 'n natuurlike toneel of uitbeelding.
Behind the scenes / Agter die skerms
On the Internet / Op die Internet
https://www.facebook.com/wernerandmari/?fref=ts
https://www.facebook.com/mooivanbinnemvb/timeline
https://www.youtube.com/channel/UCSym3IZvgWuomg3nzmCfy1g
http://www.viatv.co.za/program.asp?id=5