Voorbladontwerp vir 

Wolk


“Hoe lyk die einde? Soos daardie swart-en-oranje wolk op die horison wat elke dag naderkom?
Wat gebeur as jy die apokalips misloop? Rufus en Xandr het pas graad 10 klaargemaak en hulle ken mekaar van kleintyd af. Hulle het al talle eerstes saam beleef – om te sê hulle is beste vriende is ʼn understatement. Rufus, eintlik Ruth maar Xandr noem haar Rufus, se pa het egter besluit dat die gesin die land moet verlaat. Die vriende moet afskeid van mekaar neem en beplan om hul laaste eerste – die belangrikste eerste – saam te hê. Dis net hulle en ʼn ou Midge wat iewers in die Vrystaat in ʼn grot vir ʼn paar dae gaan bly.
 Sal hulle die plan kan deurvoer? Wat van die swart-en-oranje wolk wat op die horison verskyn?”
Sien ook Wolk: ’n onderhoud met Hannes Barnard deur Naomi Meyer op Litnet. 
Wolk
Published:

Wolk

Published:

Creative Fields